| Modulekode | GIS 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die aard van geografiese data en meting. Toepassing van statistiek in die geografiese domein. Waarskynlikheid, waarskynlikheidsverspreiding en -digtheid, verwagte waardes en veranderlikes, Sentrale Limietbeginsel. Steekproefneming. Ondersoekende data-analise, beskrywende statistiek, statistiese skatting, hipotese toetsing, korrelasie-analise en regressie-analise. |
| Modulekrediete | 14.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Voorvereistes | GMC 110 en (STK 110 of BME 120) |
| Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App